Score
12345 ( 0.00 / 5 ) - ( 0 )
Loading...
Type(s) Weekly
Language(s) Afrikaans
Country and region Namibia / Namibia
City(s) Windhoek
Mail
Web Site Visit
  • Windhoekse munisipale werkers ruk op
    on 06/07/2020 at 12:51 pm

    Windhoekse munisipale werkers ruk op Sowat 600 werknemers van die Windhoekse munisipaliteit (CoW) het verlede week 'n brief ontvang dat hul werkskontrakte einde van die maand beëindig sal word. Hulle is hewig ontsteld daaroor en en het vanoggend in die hoofstad opgeruk om CoW se besluit […]

  • 73 nuwe Covid-19-gevalle
    on 06/07/2020 at 9:15 am

    73 nuwe Covid-19-gevalle Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula sê 73 nuwe gevalle van Covid-19 is aangeteken wat die totaal op 485 te staan bring. Volgens Shangula is 72 gevalle van Walvisbaai en een geval in Windhoek. Laasgenoemde is 'n 44-jarige […]

  • SMS'e vir 6 Julie 2020
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    SMS'e vir 6 Julie 2020 ". . . hulle se huise . . ." Aborsie is nie regtig die antwoord nie. Maak liewer voorbehoed verpligtend onder toesig, sodat dit wel toegedien word, dan kos dit die land minder en jong meisies se lewens is nie in gevaar nie en hulle kan...

  • WhatsApp
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    WhatsApp Ons kla vir die afgelope 30 jaar oor korrupsie, agteruitgang van ons hospitale, skole, die onbevoegdheid by binnelandse sake, "tribalism" waaruit net een spesifieke ras voordeel trek, "jobs for comrades" wat in meeste gevalle onbevoeg is, maar nou dat daar mense opstaan in die parlement […]

  • Hulle verjaar dié week
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Hulle verjaar dié week MAANDAG, 6 JulieJames Verrinder (vlugbal)Irene Steyn (fietsry)DINSDAG, 7 JulieShaun McCulley (rugby en krieket)WOENSDAG, 8 JulieJohn Walters (rugby-administrasie)DONDERDAG, 9 JulieMario Jacobs (rugby)Burton van Rooi (krieket)

  • Ons sal bloed aan ons hande hê
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Ons sal bloed aan ons hande hê GODVRESENDE SKRYF:Geagte President Hage Geingob en ParlementDit is baie onrusbarend om te verneem dat daar 'n wet vir aborsie in die vooruitsig gestel word.Meneer, die president van Namibië, u staan as hoof en hoogste gesag van hierdie pragtige land, […]

  • Weersiens
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Weersiens “Die Onduli kom terug hawe toe,” sê JK Adonis.

  • Kom ons skrap eerder die skooljaar
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Kom ons skrap eerder die skooljaar BAIE BEKOMMERDE ONNIE SKRYF:Is opvoeding belangriker as 'n lewe?Ek is bekommerd oor die oopmaak van skole vir die res van die grade. Ek is 'n onderwyser by 'n sekondêre skool, en vir die laaste paar weke het ons die kinders Covid-19-wys gemaak....

  • Weer vir 6 Julie
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Weer vir 6 Julie WEERWAAK: Koue toestande sal vanaf Dinsdag oor die suidelike gedeeltes van die land voorkom.BINNELAND: Sonnig en matig tot warm in die verre Noorde. Winderige toestande sal op plekke oor die binneland voortduur. KUS: Sonnig en warm tot baie...

  • NBC-personeellid toets positief
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    NBC-personeellid toets positief Streekkantoor tydelik gesluit Adolf Kaure’n Vrou wat in die nasionale uitsaaier NBC se Erongo-streekkantoor werk, het onlangs positief vir Covid-19 getoets.Volgens die NBC se kommersiële hoof, me. Umbi Karuaihe-Upi, is die streekkantoor voorlopig gesluit […]

  • My Zone sê dankie
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    My Zone sê dankie Onderwys My Zone het sy dank betuig teenoor onderwysers en vennote wat bygedra het tot die voortgesette onderrig van meer as 300 000 leerlinge deur middel van die My Zone School-projek van Namibia Media Holdings in samewerking met die ministerie van onderwys, kuns en […]

  • Esau vandag in hof oor borg
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Esau vandag in hof oor borgTamson soek ook borg; Gustavo wil appelleer Die voormalige visseryeminister en sy skoonseun word vandag in die Windhoekse landdroshof verwag. Augetto Graig - Die voormalige minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernard Esau, se borgaansoek sal vandag voor […]

  • ‘Dok op, of ons likwideer’
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    ‘Dok op, of ons likwideer’Air Nam moet dadelik N$236 miljoen betaal Een van die nasionale redery se vele skuldeisers se geduld is op en ’n likwidasie-aansoek is dalk enkele dae weg. Ronelle RademeyerAir Namibia het tot Vrydag tyd om sy uitstaande skuld van N$236 miljoen aan […]

  • Reisigers afgeraai
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Reisigers afgeraai Henriette Lamprecht – Mense wat uit die Erongostreek na ander streke in die land reis, word in verpligte kwarantyn van 14 dae geplaas. Walvisbaai is tans die episentrum van die Covid-19-pandemie in Namibië.Volgens me. Naemi Shoopala, direkteur van primêre […]

  • Bybelse wysheid
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Bybelse wysheid 1 TIMOTHEUS 6:11 – 13 Maar jy, man van God, moet van hierdie dinge af wegvlug. Streef na opregtheid, toewyding aan God, geloof, liefde, volharding, minsaamheid. In die goeie wedloop van die geloof moet jy al jou kragte inspan en die ewige lewe...

  • Huis van wanorde
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Huis van wanorde Ons parlement, in besonder die Nasionale Vergadering, is vir geruime tyd al nie bekend vir die kwaliteit en intellek van debat nie.Daar is natuurlik uitsonderings.Met die toetrede van jonger, radikale lede tot die huis het onderonsies vanjaar in tempo en die graad...

  • Parkeergeld vir stad droog op
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Parkeergeld vir stad droog opRakleeftyd lankal uitgedien Die hoofstad se ganse stelsel om inkomste hieruit te genereer, is te verouderd om te kan afdwing en sal in geheel vervang moet word. Harold Akwenye – Woordvoerder, CoW – “Vanweë tegnologiese vooruitgang is CoW nie […]

  • ’n Jaar van vele eerstes
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    ’n Jaar van vele eerstes yandi@myzone.com.naEk dink ons almal kan saamstem dat 2020 maar net gekanselleer kan word. “Rampspoedig” is nie eens die beste beskrywing nie. Dit was egter ook ’n jaar van klomp eerstes vir my. Ek werk vandag presies ses maande al by […]

  • Afspraak met God
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Afspraak met God Kerke moes noodgedwonge by die ‘nuwe normaal’ aanpas. Jeanette Diergaardt – Tydens fase 3 van inperking het die meeste kerke van tegnologie gebruik gemaak terwyl kerkgangers nie dienste kon bywoon nie. Dinge kan nou in fase 4 ietwat na normaal terugkeer, hoewel […]

  • Will our minister be treated there?
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Will our minister be treated there? CONCERNED WRITES:Is the Field Hospitals for the Covid-19 patients up to standard? Will our own Minister of Health and Social Services be willing to stay at these Field Hospitals?Namibian people are scared to be tested when they suspect they have COVID-19, […]

  • Voel soos 'n koninklike by Etosha King Nehale
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Voel soos 'n koninklike by Etosha King NehaleSpesiale afslagtariewe tot 31 Julie Gondwana Collection se nuutste lodge aan die noordekant van Etosha Nasionale Park bied 'n unieke, onvergeetlike ervaring. Francoise Steynberg by King NehaleDie skoonheid van Etosha King Nehale op die Andoni-vlakte […]

  • Invalshoek – Dissipline is die wagwoord
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Invalshoek – Dissipline is die wagwoord Rudi Koekemoer – Ek het verlede week by ‘n winkel ingestap met my masker tot onder my oë opgetrek en die rekke wat my ore behoorlik bak trek.Ek het al gewonder of ek blomkoolore gaan ontwikkel soos Bakkies Botha.Nadat ek die […]

  • Strategiese bestuur van waterbronne noodsaaklik
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Strategiese bestuur van waterbronne noodsaaklik Twee slypskole moet insette lewer ‘n Plan vir waterbestuur in die Bo-Swakop-Omatako-rivierkomgebied is noodsaaklik omdat sentraal-Namibië van groot ekonomiese belang is. Mnr. André Mostert, NamWater: “Ons kan nie bekostig om […]

  • Tristan slaan hard terug in Olimpiese stryd
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Tristan slaan hard terug in Olimpiese strydBergfietsry Die tafel is gedek vir 'n stryd soos min tussen Tristan de Lange en Alex Miller by komende naweek se nasionale kampioenskap. Andrew Poolman – Tristan de Lange het die pap dik aangemaak om Saterdag 'n belangrike oorwinning te behaal in […]

  • Optrede teen wildstropery nodig
    on 05/07/2020 at 11:00 pm

    Optrede teen wildstropery nodigImplementeer toepaslike wette In 'n onlangse verslag het die Finansiële Aksie-taakmag bevind dat wildstropery met georganiseerde misdaad verbind kan word. Ellanie SmitDie Finansiële Aksie-taakmag beskryf in sy eerste verslag oor wildmisdaad dit as 'n […]

  • Bevestige Covid-19-gevalle styg met 38 tot 412
    on 05/07/2020 at 12:24 pm

    Bevestige Covid-19-gevalle styg met 38 tot 412 Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste dr. Kalumbi Shangula sê die aantal bevestigde Covid-19-gevalle in die land het met 38 tot 412 gestyg. Almal is Namibiërs. Een geval is in Engela in die Ohangwenastreek en die res van […]

  • Liggaam van vierjarige gevind
    on 05/07/2020 at 9:15 am

    Liggaam van vierjarige gevind Die liggaam van 'n vierjarige meisie van Swakopmund is gevind wat Saterdag op die kusdorp verdrink het. Volgens die woordvoerder van die Namibiese polisie vir die Erongostreek adj. komm. Erastus Ikuyu was die meisie saam met haar ma, broer en ‘n nefie (albei […]

  • Teiken vir Covid-19-toetse in Walvisbaai-distrik nie bereik
    on 04/07/2020 at 3:54 pm

    Teiken vir Covid-19-toetse in Walvisbaai-distrik nie bereik Net 1 200 van die 2 000 mense wat vir aktiewe gevalle identifikasie in die Walvisbaai-distrik geteiken is, is in die tydperk toegeken hiervoor getoets.Volgens die goewerneur vir die Erongostreek mnr. Neville Andre-Itope is dit op ys […]

  • Pasgebore baba een van 26 nuwe bevestigde Covid-19-gevalle
    on 04/07/2020 at 1:10 pm

    Pasgebore baba een van 26 nuwe bevestigde Covid-19-gevalle Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula sê 'n pasgebore baba van Windhoek is een van 26 nuwe Covid-19-gevalle wat so pas aangekondig is. Die res van die gevalle is van Walvisbaai. Dit bring […]

  • Botsing buite Otjiwarongo eis jong man se lewe
    on 04/07/2020 at 9:56 am

    Botsing buite Otjiwarongo eis jong man se lewe ‘n Man is op slag dood in ‘n botsing Vrydagaand nadat die voertuig waarin hy op reis was verskeie kere op die B1-hoofweg tussen Otjiwarongo en Okahandja gerol het.Volgens die woordvoerder van die Namibiese polisie in die […]

  • Namibië staan op 350 bevestigde Covid-19-gevalle
    on 03/07/2020 at 6:16 pm

    Namibië staan op 350 bevestigde Covid-19-gevalle Namibië het 15 nuwe gevalle van Covid-19 wat die totale aantal nou op 350 te staan bring. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula is al 15 gevalle van Walvisbaai. Dertien is vroue en twee […]

  • Covid-19-gevalle skiet op tot 335
    on 03/07/2020 at 9:19 am

    Covid-19-gevalle skiet op tot 335 Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula sê die aantal bevestigde Covid-19-gevalle het met 42 tot 335 gestyg. Volgens hom is 36 van die nuwe gevalle vroue en 16 mans. Twintig van die gevalle is kontakte van […]

  • Mayana community demonstrates over land
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Mayana community demonstrates over landClose to 100 affected people have crop fields on this land The demonstrators demanded immediate compensation to the people who lost crop fields when the project uprooted their crops during the laying of pipelines on the land. We the owners of these crops […]

  • Bewaringsgebiede, park kry 30 kameelperde
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Bewaringsgebiede, park kry 30 kameelperdeVerskuiwingsoperasie suksesvol Altesaam 13 langnekke is na die Mangetti Nasionale Park verskuif, drie na die Okongo-bewaringsgebied en 14 na Doro !Nawas. Gerson Namiseb: Voorsitter: Doro !Nawas “Dit was fantasties om te sien dat meer kameelperde na ons […]

  • Nujoma se kantoor trek laer
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Nujoma se kantoor trek laerVaar uit teen beledigings Dit is onbillik om ’n bejaarde staatsman sleg te sê wat nie in die parlement is om homself te verdedig nie, meen die stigterspresident se assistent. Denver Kisting – Die kantoor van die stigterspresident, mnr. Sam Nujoma, het […]

  • Soektog na die land se perfekte stem begin
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Soektog na die land se perfekte stem begin Plaaslike sangers op digitale verhoog Jeanette DiergaardtDie baanbreker aanlyn sangkompetisie Voice Perfect Namibia het amptelik sy nuwe seisoen op 28 Junie afgeskop. Deelnemers is dié week bekendgemaak in die eerste seisoen van ses wat deur […]

  • COMPANY NEWS IN BRIEF
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    COMPANY NEWS IN BRIEF Sasol to sell Escravos South African petrochemicals giant Sasol said it would sell its indirect interest in the Escravos gas-to-liquids (EGTL) plant in Nigeria to Chevron for an undisclosed sum.The world's top manufacturer of motor fuel from coal said it would continue...

  • HAN: Toerismesektor wag in spanning
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    HAN: Toerismesektor wag in spanningNamibië van EU-lys verwyder Dié bedryf se piekseisoen het Woensdag (1 Julie) begin en hulle hoop op ’n reddingsboei. Francoise Steynberg – Die toerismesektor wag in spanning vir ’n aankondiging vandag (3 Julie) of die grense op 15 […]

  • 'Respekteer reg op lewe'
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    'Respekteer reg op lewe' 'n Optog is gister in Windhoek se Onafhanklikheidslaan gehou deur mense wat die reg op lewe ondersteun en gevolglik teen aborsie gekant is. Dit was met die oog op die debat oor die wettiging van aborsie in Namibië wat gistermiddag in die Nasionale Vergadering sou […]

  • Big honour for Air Namibia’s IT chief
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Big honour for Air Namibia’s IT chief Nghifindaka gets seat at International Air Transport Association MICHELLINE NAWATISES Victor Nghifindaka, who hails from the Ondobe-yeno village in the Ohangwena Region, has been appointed as a member of the International Air Transport […]

  • Business’ bank credit dries up
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Business’ bank credit dries upLowest figures since 2005 The virtual standstill in the economy and tougher risk management by banks dampened credit extended to businesses in May. Businesses that do make use of credit will likely mostly do so to keep their doors open, instead of investing in […]

  • Harnessing curiosity
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Harnessing curiosityThe importance of planning ahead Marion Scheün, a financial planner, has joined the Swakopmund office of Pointbreak Wealth Management, a member of the FirstRand Namibia group. Mariselle StofbergThe diverse and ambitious Marion Scheün advises young individuals to find […]

  • Besonderhede van welvaartsfonds se rykdomme steeds duister
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Besonderhede van welvaartsfonds se rykdomme steeds duisterKabinet gee groen lig Waar die geld vir Namibië se aangekondigde soewereine welvaartsfonds vandaan gaan kom, is nog 'n duister saak. Ronelle RademeyerBuiten 'n aankondiging deur die kabinet dat die vestiging van 'n soewereine […]

  • Tienjarige 'alleen toegesluit'
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Tienjarige 'alleen toegesluit''Hoe weet jy waar is jou kind?' 'n Dokument wat moet uitstip wat moet gebeur wanneer 'n kind positief vir Covid-19 toets, bestaan nog nie. Henriette Lamprecht – Alleen toegesluit en aan die genade oorgelaat, moes 'n tienjarige meisie van die kus onlangs 'n nag […]

  • 'n Leeftyd van omgee, liefde
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    'n Leeftyd van omgee, liefdeOuma Dottie en oupa Pierre 65 jaar getroud Vandat hulle ontmoet het, het die twee onafskeidbaar gebly. Tanja Bause – Die resep vir 'n 65 jaar lange gelukkige huwelik, is liefde vir mekaar, verdraagsaamheid, vertroue in mekaar en om die Here se hand vas te hou.

  • Rudi Witulski vandag tuis
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Rudi Witulski vandag tuis Ronelle Rademeyer – Dit was 'n gewerskaf gister in die Witulski's se huis op Walvisbaai. Twee-en-veertig dae nadat Namibië se geval 22 in 'n kritieke toestand met Covid-19 in die Welwitschia Private Hospitaal opgeneem is, keer mnr. Rudi Witulski (63) vandag […]

  • MTC belê miljoene in kuns
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    MTC belê miljoene in kuns Reddingsboei vir modeweek, musiekfees Jeanette Diergaardt – Die Namibiese telekommunikasiereus MTC het 'n totale borg­skap van N$13,2 miljoen aan verskeie plaaslike kunsprojekte vir die volgende drie jaar aangekondig. Dié bedrag is verdeel tussen […]

  • Conquering the logistics world every day
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Conquering the logistics world every day Kanovengi is a senior procurement officer at the National Housing Enterprise. Michelline Nawatises Oscar Kanovengi was born in Windhoek on 17 September 1978, the year in which the Herero Paramount Chief Clemence Kapuuo was assassinated. “I emphasise […]

  • Meer kaartjies vir 'deel 2' van Camp Rock beskikbaar
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    Meer kaartjies vir 'deel 2' van Camp Rock beskikbaar Ingevolge fase 4 van die inperking wat onlangs in werking getree het, sal The River Rocks, die Camp R­ock-­musiekfees se baba wat tussen 3 en 5 Julie by die plaas Steinheim 45 km wes van Windhoek plaasvind, oop wees vir meer […]

  • 3 Julie 2020
    on 02/07/2020 at 11:00 pm

    3 Julie 2020 BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde. Winderige toe­stande sal op sommige plekke in die ­binneland voorkom.KUS: Sonnig en warm tot baie warm, met sandstorms by tye.GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:06 H:...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *